 |


|
 |
Item Details
Title:
|
AFRIKANERS IN ANGOLA 1928-1975
|
By: |
Nicol Stassen |
Format: |
Hardback |

List price:
|
£30.00 |
We believe that this item is permanently unavailable, and so we cannot source
it.
|
|
|
|
|
ISBN 10: |
1869193407 |
ISBN 13: |
9781869193409 |
Publisher: |
PROTEA BOEKHUIS |
Pub. date: |
1 January, 2009 |
Pages: |
666 |
Synopsis: |
Die gemeenskap van 386-471 Afrikaners wat na 1928 in Angola agtergebly het, is aan die vergetelheid en verwaarlosing oorgelaat en is later as 'n "lewende fossiel" en slagoffers van hulle eie behoudendheid bestempel. Sommige het wel nog 'n lewe uit gemengde boerdery, transportry en jag probeer maak, dekades nadat hierdie lewenswyse elders uitgesterf het. Vanaf 1958 tot 1963 is die meerderheid van die ongeveer 600 Afrikaners in Angola na Suidwes-Afrika en Suid-Afrika gerepatrieer, terwyl slegs enkeles in Angola agtergebly het. Hierdie groepie Afrikaners het hul Afrikanerskap daar onder moeilike omstandighede gehandhaaf. Met die uitbreek van die burgeroorlog in 1975 in Angola het die laaste Afrikaners uit Angola gevlug en het die verbintenis van die Angola-Boere met Angola na byna 'n eeu tot 'n einde gekom. Hulle interessante en kleurryke lewe word beskryf en die sogenaamde "trekgees" as 'n moontlike rede vir hulle swerftogte word onder die loep geneem. |
Illustrations: |
maps |
Publication: |
South Africa |
Imprint: |
Protea Boekhuis |
Returns: |
Non-returnable |
|
|
|
 |


|

|

|

|

|
No Cheese, Please!
A fun picture book for children with food allergies - full of friendship and super-cute characters!Little Mo the mouse is having a birthday party.

|
My Brother Is a Superhero
Luke is massively annoyed about this, but when Zack is kidnapped by his arch-nemesis, Luke and his friends have only five days to find him and save the world...

|

|

|
|
 |