 |


|
 |
Item Details
Title:
|
ONDER DIE APPELBOOM
|
By: |
Rutger Kopland, Daniel Hugo (Trans) |
Format: |
Paperback |

List price:
|
£14.95 |
We believe that this item is permanently unavailable, and so we cannot source
it.
|
|
|
|
|
ISBN 10: |
1869194047 |
ISBN 13: |
9781869194048 |
Publisher: |
PROTEA BOEKHUIS |
Pub. date: |
1 September, 2010 |
Pages: |
104 |
Synopsis: |
Onder die appelboom is 'n vertaalde keur uit die poesie van die Nederlandse digter Rutger Kopland. Daniel Hugo, die vertaler, het hom in sy keuse eerstens laat lei deur die vertaalbaarheid van die verse, maar ook probeer om die Afrikaanse leser 'n oorsig te bied van hierdie veelbekroonde digter se werk. Die oenskynlike eenvoud van Kopland se werk, die gevoelige manier waarop hy die alledaagse verwoord en Hugo se puik vertaling behoort hierdie bundel baie gewild onder Afrikaanse lesers te maak. 'n Enkele strofe uit die titelgedig gee 'n aanduiding van Kopland se sobere, maar beeldende verse: toe word dit langsamerhand te mooi / om waar te wees, die dinge / van die dag verdwyn voor die geur / van hooi, daar le weer speelgoed / in die gras en verweg in die huis / lag die kinders in die bad / tot waar ek sit, tot / onder die appelboom. |
Publication: |
South Africa |
Imprint: |
Protea Boekhuis |
Returns: |
Non-returnable |
|
|
|
 |


|

|

|

|

|
No Cheese, Please!
A fun picture book for children with food allergies - full of friendship and super-cute characters!Little Mo the mouse is having a birthday party.

|
My Brother Is a Superhero
Luke is massively annoyed about this, but when Zack is kidnapped by his arch-nemesis, Luke and his friends have only five days to find him and save the world...

|

|

|
|
 |