Title:
|
STUDY AND MASTER MATHEMATICS GRADE 8 FOR CAPS TEACHER'S GUIDE AFRIKAANS EDITION
|
By: |
Karen Morrison, Moeneba Slamang, Lisa Greenstein |
Format: |
Paperback |
List price:
|
£25.00 |
We currently do not stock this item, please contact the publisher directly for
further information.
|
|
|
|
|
ISBN 10: |
1107634342 |
ISBN 13: |
9781107634343 |
Publisher: |
CAMBRIDGE UNIVERSITY PRESS |
Pub. date: |
1 June, 2014 |
Series: |
CAPS Mathematics |
Translated from: |
English |
Description: |
Ken & Verstaan Wiskunde Graad 8 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. |
Synopsis: |
Ken & Verstaan Wiskunde Graad 8 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik. |
Publication: |
UK |
Imprint: |
Cambridge University Press |
Returns: |
Returnable |